| Modulekode | EDW 700 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Waardasie van inkomstelewerende eiendomme, kommersiële eiendomme, huurkontrakte, grond met ontwikkelingspotensiaal vir dorpstigting, massawaardasietegnieke en regspraak met betrekking tot eiendomswaardering. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App